Michael Clarke Duncan

Michael Clarke Duncan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Duncan in 2009

Geboorte 10 Desember 1957
Sterfte 3 September 2012 (op 54)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Clarke Duncan (10 Desember 1957 – 3 September 2012) was 'n Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Armageddon (1998), The Green Mile (1999), Daredevil (2003), en Sin City (2005).

Duncan sterf op 3 September 2012 weens komplikasies van 'n vorige hartaanval vroeg in Julie 2012.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search